Beplanning en Hulp / Planning and Support

Elke jaar gedurende April

Die tyd rondom Paasfees is vir ons 'n inspirasie om Bybels te gee aan mense wat nie die voorreg het om Bybels te besit nie. Hy het vir ons gesterf, sonde oorwin en uit die dood opgestaan. Ons beplan om elke jaar in April Bybels te versprei.

Ons gaan weer van 8 tot 12 April 2026 die Evangelie verkondig deur Bybels uit te deel in die Lekgalameetse area van Limpopo.

Ons gaan vier skole besoek wat in totaal 1 626 leerders en 76 personeellede het.

Ons het jou hulp nodig
  • Ons het 4x4 voertuie nodig om die Bybels te vervoer
  • Ons het geldelik hulp nodig met die aankoop van Bybels

  • Begroting 2026
    Totale koste vir aankoop van Bybels: R79 312
    Surplus vanaf 2025:
    R8 807
    Totaal benodig: R70 505
    Every year during April

    The time around Easter is an inspiration for us to give Bibles to people who do not have the privilege of owning Bibles. He died for us, defeated sin and rose from the dead. We plan to distribute Bibles every year in April.

    From 8 to 12 April 2026, we will once again spread the Gospel by distributing Bibles in the Lekgalameetse area of Limpopo.

    We will be visiting four schools, with a total of 1 026 learners and 76 personnel.

    We need your support
  • We need 4x4 vehicles to help transport the Bibles
  • We need financial support in order to purchase Bibles

  • Budget 2026
    Total cost to purchase Bibles: R79 312
    Surplus from 2025:
    R8 807
    Total needed: R70 505
    Ek wil betrokke raak!
    I want to get involved!