Terugvoer / Feedback

Junie / June 2026

Ons kon ook twee kerke ondersteun.

  • 15 Bybels aan 'n kerk naby Louis Trichardt
  • 25 Bybels aan 'n kerk in die Balloon nedersetting

  • We were also able to support two churches.

  • 15 Bibles to a church near Louis Trichardt
  • 25 Bibles to a church in the Balloon village
  • bybels uitgedeel
    bybels 
                         uitgedeel
    bybels 
                         uitgedeel
    April en Mei / April and May 2026

    Ons kon Bybels en Bybel boeke aan mense gee wat nie 'n Bybel gehad het nie. Lees oor die ervaring van 'n Nederlandse gesin wat gehelp het om Bybels by afgeleë skole af te lewer.

  • 1 243 kinders
  • 8 oudio Bybels
  • 54 personeellede by die skole
  • 36+ volwassenes buite die skole
  • 24 personeel by die Lekgalameetse Natuurreservaat
  • Bybels aan 'n kerk naby Swartruggens

  • We were able to give Bibles and Bible books to people who did not have a Bible. Read about the experience of a Dutch family who helped to deliver Bibles to remote schools.

  • 1 243 children
  • 8 audio Bibles
  • 54 staff members at the schools
  • 36+ adults outside the schools
  • 24 staff at the Lekgalameetse Nature Reserve
  • Bibles to a church near Swartruggens

  • bybels 
                         uitgedeel
    bybels 
                         uitgedeel
    bybels 
                         uitgedeel
    bybels 
                         uitgedeel
    bybels 
                         uitgedeel
    bybels 
                         uitgedeel
    bybels 
                         uitgedeel
    Maart / March 2026

    Gedurende Maart 2026 het lede van die 'Wiele van Hoop' projek na Lesotho vertrek om Sesotho Bybels aan mense wat nie Bybels het nie, te gee. Lees die storie oor hoe ons ons eerste Bybels in Lesotho oorhandig het.

    During March 2026, members of the 'Wheels of Hope' project departed for Lesotho to distribute Sesotho Bibles to those who did not have one. Read the story of how we handed out our first Bibles in Lesotho.

    bybels uitgedeel
    bybels 
                         uitgedeel
    bybels 
                         uitgedeel
    bybels 
                         uitgedeel
    bybels 
                         uitgedeel
    bybels 
                         uitgedeel
    bybels 
                         uitgedeel
    Ek wil betrokke raak!
    I want to get involved!